Northern Cape, PRIESKA district, Koegas, Westerberg, Koegas mine workers cemetery
Cemetery information:- Dit is waar die myners in die dae van Koegas mynebegrawe is. Dit is n baie groot begraafplaas, meestal net klippe en ongemerkte grafte....of party grafte kan nie bereik word as gevolg van die Haak en Steek bosse nie. Album complete. eGGSA captions done by: Wilna Eygelaar. The GGSA Cemetery DVD has record of the location:- Cemetery ID: 4445 Google Earth Project Information:- GPSID: 5287 GPS: -29 19.709, 022 19.432